
Stellenbosch University
Librarian
Package & Remuneration
- Department Description/Departement Beskrywing
- Biblioteek- en Inligtingsdiens
- Bibliotekaris: Bestelafdeling
- Universiteit Stellenbosch Biblioteek
- Werksure: Maandag tot Vrydag, 08:00 – 16:30
- Library and Information Service
- Librarian: Acquisitions Division
- Stellenbosch University Library
- Working hours: Monday to Friday, 08:00 – 16:30
Duties/Pligte
- Verantwoordelik vir die bestuur van tydskrifintekeninge.
- Verantwoordelik vir die administrasie, instandhouding en toeganklikmaking van gedrukte en elektroniese tydskrifte en kleiner elektroniese tydkskrifpakkette.
- Verantwoordelik vir toesighouding oor operasies soos genoem hierbo en raadgewing met betrekking tot hierdie operasies.
- Verantwoordelik vir die katalogisering van tydskrifte en databasisse.
- Mede-verantwoordelik vir die operasionele bestuur van die tydskrifkomponent in die Afdeling.
- Mede-verantwoordelik vir die bestuur van die tydskrifbegroting.
- Die bestuur van subskripsie-evalueringsprosesse.
- Toesighouding oor die Afdeling in die afwesigheid van die Hoof van die Afdeling.
- Die lewering van kli•ntediens en hantering van navrae met betrekking tot toegang tot elektroniese hulpbronne.
- Responsible for managing serials subscriptions.
- Responsible for the administration, maintenance, and making accessible of printed and electronic journals and smaller electronic journal packages.
- Responsible for overseeing operations mentioned above, and for advising on these operations.
- Responsible for the cataloging of serials and databases.
- Jointly responsible for the operational management of the serials component of activities in the Division;
- Jointly responsible for managing the serials budget.
- Managing subscription evaluation processes.
- Supervising the Division in the absence of the Head of the Division.
- Providing client service and handling queries relating to accessing electronic resources.
Job Requirements/Pos Vereistes
- ‘n Baccalaureusgraad in Biblioteek- en Inligtingwetenskap, OF ‘n baccalaureusgraad plus ‘n diploma in Biblioteek- en Inligtingwetenskap, OF ‘n BInf-graad.
- Minstens drie jaar toepaslike ervaring in ‘n akademiese biblioteek.
- Bewese ervaring in die hantering van finansi•le transaksies en dokumente, die bestuur van wisselkoerse en begrotings.
- Bewese ervaring in ‘n omgewing wat n ho• vlak van akkuraatheid en aandag aan detail vereis.
- Ervaring van e-bronne en die toeganklikheidsmaking daarvan.
- Ervaring in die gebruik van die hulpmiddels om e-bronne toeganklik te maak, bv., Ebsco Full- Text Finder.
- Uitstekende rekenaargeletterdheid, veral met betrekking tot Excel.
- Ervaring van ‘n ge•ntegreerde biblioteekstelsel.
- Uitstekende interpersoonlike en spanwerkvaardighede.
- A bachelors degree in Library and Information Science, OR a bachelors degree plus a diploma in Library and Information Science, OR a BInf degree.
- At least three years relevant experience in an academic library.
- Proven experience in handling financial transactions and documents, managing exchange rates and budgets.
- Proven experience in an environment requiring a high level of accuracy and attention to detail.
- Experience of e-resources and making them accessible.
- Experience in using the tools to make e-resources accessible, e.g., Ebsco Full-Text Finder.
- Excellent computer literacy, especially in Excel.
- Experience working on an integrated library system.
- Excellent interpersonal and teamwork skills.
Recommendation/Aanbeveling
- Ervaring in die gebruik van die Alma-biblioteekstelsel.
To apply for this job please visit www.pnet.co.za.